Indoor Sunlight

Testimonials

R. Weyers (Lynnwood manor)

“Dis die beste huisverbetering wat ek ooit gedoen het om ‘n Indoor Sunlight Skylight te installeer, elke dag is ‘n sonskyn dag.”

S. Botha (Wonderboom Suid)

“Ek wil graag 'n woord van dank aan die installasie span gee.  Hulle het die werk baie netjies en effektief afgehandel en was deurentyd baie geduldig en vriendelik.”

L. Jacobsz (Doornpoort)

“Baie dankie vir julle uitstekende diens, ek was aangenaam verras. Van my eerste kontak met Elize tot Jan die installeerder, was dit net 'n  plesier! Alles het net pragtig gewerk, en ek sal julle met graagte aanbeveel.”

S. Pellizon (Three Rivers)

“Thank you for your prompt work and we will learn over the next few days as to how this valued unit will transform our kitchen lighting.”

D. Lubbe (Magalies Kruin)

“Dankie vir die skylights wat by my geinstalleer is. Ek waardeer die vinnige en professionele diens! (Sien foto hierby van voor en na-effek).”

J. Senekal (Highveld)

“Thank you for installing the 2 x 50cm skylights, we took before and after photos.”

Matron Mokgalaka (Mamelodi)

“Your skylight installed is magic.  I liked it so much I have order two more Indoor Sunlight skylights and recommended to my friend to brighten up her home to.”

(Mrs. Skenjana her friend had 6 Indoor Sunlight skylights installed.)

Mr. Bell (Villiera)

Mr. Bell order 2 Indoor Sunlight Skylights and liked it so much that he ordered more! At the end 11 was installed in his home. 

(Intelligent people use sunlight.)